Suid-Afrikaanse soldaat dood in Kongo

Lees ook :

Suid-Afrikaanse soldaat dood in die Kongo
Suid-Afrikaanse soldaat dood in die Kongo fotokrediet: Canva

Lees ook: Ramaphosa verleng weermag se tyd in Mosambiek en die Kongo

REPUBLIEK DIE KONGO. – Die Suid-Afrikaanse weermag het die dood van een van sy soldate bevestig wat aan diens was in Sake, die Republiek die Kongo.

Sers. Mbulelo David Ngubane (39), ’n mediese praktisyn, is gister doodgeskiet in ’n ambulans toe hy gewonde soldate gehelp het.

Hy is dood tydens kontak tussen die M23-rebelle en regeringsmagte.

Die weermag het gesê sy dood is teen die internasionale norme van gewapende konflik.

Bronne: IOL, The Citizen, The Africa

Lees ook: Ramaphosa verleng weermag se tyd in Mosambiek en die Kongo

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief