Ramaphosa verleng weermag se tyd in Mosambiek en die Kongo

Lees ook :

Ramaphosa verleng weermag se tyd in Mosambiek en die Kongo
Ramaphosa verleng weermag se tyd in Mosambiek en die Kongo fotokrediet: Canva

Lees ook: DA gaan Ramaphosa by Openbare Beskermer aangee

President Cyril Ramaphosa het die Suid-Afrikaanse weermag se ontplooiing in Mosambiek en die Republiek die Kongo verleng.

Ramaphosa het aangekondig die weermaglede in die Kongo se tyd is verleng van 16 April 2024 tot 20 Desember 2024. Die koste hiervan sal sowat R805 057 755 wees.

Lede van die weermag wat in Mosambiek ontplooi is se tyd is verleng van 1 April 2024 tot 31 Maart 2025. Die koste hiervan sal sowat R35 325 852 wees.

Bronne: IOL, Defence Web, The Africa

Lees ook: DA gaan Ramaphosa by Openbare Beskermer aangee

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief