Comrades-vereniging ondersoek bewerings van kullery

Lees ook :

Comrades Marathon Assosiasie ondersoek bewerings van kullery
Comrades Marathon Assosiasie ondersoek bewerings van kullery fotokrediet: Canva

Lees ook: Voetganger raakgery wat Comrades-deelnemers aanmoedig

Die Comrades-vereniging (CMA), organiseerder van die Comrades-marathon, is besig om bewerings van oneerlikheid te ondersoek.

Inligting van vermeende kullery is van mense wat na die Comrades gekyk het, asook deelnemers, ontvang.

Volgens die Comrades-vereniging gaan hulle geen bedrieëry duld nie en is besig om die bewerings te ondersoek.

Inligting oor atlete en klubs wat glo vals kwalifiserende inligting ingedien het, word ook ondersoek. Die uitslae van die ondersoek sal oor die volgende paar dae bekend gemaak word.

Bronne: IOL, Algoa FM, SA People

Lees ook: Voetganger raakgery wat Comrades-deelnemers aanmoedig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief