Voetganger raakgery wat Comrades-deelnemers aanmoedig

Lees ook :

Man raakgery wat Comrades-deelnemers aangemoedig het
Man raakgery wat Comrades-deelnemers aangemoedig het fotokrediet: Canva

Lees ook: Gerda Steyn en Piet Wiersma wen Comrades

WESTVILLE. – ‘n Man is Sondag raakgery terwyl hy op pad was huis toe na hy Comrades-deelnemers gaan aanmoedig het wat naby sy huis verby gehardloop het.

Adith Inderjeet is deur ‘n voertuig getref toe hy van die M13-brug af na sy woning teruggeloop het. Die voertuigbestuurder het weggejaag.

Volgens IOL het Inderjeet erge beserings aan sy kop opgedoen en hy is in die intensiewesorgeenheid opgeneem.

Die saak is by die polisie aangemeld.

Bronne: IOL, News365, Eduzim

Lees ook: Gerda Steyn en Piet Wiersma wen Comrades

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief