Lees ook: Een dood na dak by Delhi-lughawe ingee
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van petrol en diesel in Julie.
Volgens die nuwe data kan daar ’n daling van omtrent R1 wees vir petrol en ’n daling van 27 sent per liter vir 500ppm-diesel en 21 sent per liter vir 50ppm-diesel.
Die pryse sal volgende week aangekondig word voor dit vanaf 3 Julie aangepas word.
Bronne: IOL, Moneyweb, The Citizen
Lees ook: Een dood na dak by Delhi-lughawe ingee





