KYK: Dricus du Plessis se perskonferensie voor geveg teen Israel se Adesanya

Lees ook :

Vroeër hierdie week het ons eie Dricus du Plessis Australië toe gevlieg om hul voormalige kampioen nie met vuiste nie, maar met woorde in ‘n baie opwindende perskonferensie aan te vat.

Dit was meestal beskaafd, maar tog het hulle nie teruggehou om mekaar hier en daar met ‘n bietjie trash talk te raps nie, soos wat maar in alle gevegsporte die ding is.

Hulle geveg is vir 18 Augustus op die UFC305 Perth-kaart geskeduleer. Geen spesifieke tye is nog gegee vir wanneer dit sal plaasvind nie, net die datum.

Bert en Schalla praat ‘n bietjie meer oor hierdie aangeleentheid op hulle potgooi.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief