KYK: Ma van twéé kinders met spesiale behoeftes

Lees ook :

Foto: LiG

Elsa Frylinck van Wellington is die ma van drie seuntjies. Een van haar tweelingseuntjies is Downsindroom gebore. Maande later vind sy uit haar oudste seuntjie is op die outismespektrum.

Sy praat met Conette le Roux van LiG oor hoe sy en haar man, Clifford, dié nuus verwerk het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief