Kyk jy Bolhuis Beslis op KykNet? In die twee episode van dié reeks het Mike Bolhuis beslis dat die man sy duiwe-boerdery moet opsy skuif en dat sy vrou eerste kom. Die derde episode is vanaand.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: