KIMBERLEY – ’n Lyk van ’n onbekende man is hier gevind.
Die lyk van die man is by Harvey’s Garage, Kaapstadstraat, Beaconsfield, gevind.
Polisie is tans op die toneel. Die oorsaak van die man se dood is nog onbekend.
FiND iT hou jou op hoogte.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.