KYK: Was Dricus du Plessis se koeldrank gedokter by perskonferensie?

Lees ook :

Dricus Du Plessis

Tydens Du Plessis se beurt om vrae te beantwoord, het die kampioen ‘n energiedrankie gedrink. Maar kykers het gewonder of dit ‘n dalk nie ‘n energiedrankie was nie, maar iets sterkers.

Dit word beweer dat die Springbok Eben Etzebeth dalk iets met hierdie poets te doen gehad het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief