Tito van Jackson 5 oorlede

Lees ook :

Tito Jackson, van Jackson 5, oorlede
Tito Jackson, van Jackson 5, oorlede fotokrediet: Facebook

Lees ook: Tiener (18) in hegtenis na bejaarde vrou (91) verwurg is

Tito Jackson, die broer van Michael Jackson en lid van die Jackson 5-groep, is in die ouderdom van 70 oorlede.

Die oorsaak van sy dood is nog onbekend. Tito was in München vr ’n optrede wat die groep sou gee.

Bronne: BBC, Daily Mail, The Telegraph

Lees ook: Tiener (18) in hegtenis na bejaarde vrou (91) verwurg is

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief