Matrikulante van Korrektiewe Dienste-skole is voorbereid om die komende nasionale senior sertifikaateksamen (NSS) vanaf 21 Oktober tot 27 November af te lê.
Singabakho Nxumalo sê die kandidate van die 18 skole het hulle akademiese sillabus betyds voltooi en verskeie assesserings deur die jaar ondergaan.
Lees die volledige verklaring deur die departement hier onder:






