Die Horseshoe Inn Kimberley se lokaal is die perfekte plek om jou perfekte konferensie te hou. Daar is verversings beskikbaar met al die nodige toerusting en geen beurtkrag nie.
Jou gaste sal geïnspireer uitstap wanneer jy jou konferensie by die Horseshoe Inn hou. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Bespreek die Horseshoe Inn vir jou sakekonferensies





