Saws voorspel donderstorms en reën vir feesdae

Lees ook :

Saws voorspel donderstorms en reën fotokrediet: Canva

Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir Oukersdag en Kersdag oor die grootste deel van die land voorspel.

Die Saws het ook waarskuwings vir hewige reën, donderstorms en wind vir Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en KZN uitgereik.

Mense word herinner om die weer vir enige veranderinge dop te hou.

Bronne: Saws

Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief