Gelukkige speler wen meer as R38 miljoen met Lotto

Lees ook :

Gelukkige speler wen R38,517,450 met Lotto fotokrediet: Canva

Lees ook: Lotto uitslae vir 8 Januarie 2025

Een gelukkige speler het met gisteraand (8 Januarie) se Lotto-trekking R38,517,450 gewen. Die persoon het ses nommers reg geraai.

Spelers word aangemoedig om te kyk of hulle gewen het. Kaartjies is geldig vir 365 dae.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Lotto uitslae vir 8 Januarie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief