Vier mense dood in VSA se winterstorm

Lees ook :

Vier mense dood in winterstorm in VSA fotokrediet: Canva

Lees ook: Warm en ongemaklike toestande vir Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel

VSA. – Sterfgevalle is aangemeld na ’n winterstorm die suidelike gebied van die VSA getref het. Sover is vier mense dood na blootstelling aan koue.

Twee mense is in Texas na blootstelling aan koue dood en twee het in Georgia en Milwaukee weens hipotermie gesterf.

Meer as 2 200 vlugte is gister in die VSA gekanselleer en 3 000 is vertraag as gevolg van die weer. Die eerste waarskuwing vir ’n sneeustorm ooit is vir Louisiana uitgereik.

‘n Noodtoestand is vir verskeie state in Amerika uitgereik, insluitend Louisiana, Mississippi, Alabama en New York.

Bronne: BBC, NBC News, CNN

Lees ook: Warm en ongemaklike toestande vir Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief