Warm en ongemaklike toestande vir Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel

Lees ook :

Warm en ongemaklike toestande in Noord-Kaap en Wes-Kaap fotokrediet: Saws

Lees ook: Donderstorms en reën vir KZN voorspel

Warm en ongemaklike weerstoestande is vir vandag vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel. Temperature in die Noord-Kaap kan vanaf 37 tot 42°C en in die Wes-Kaap vanaf 34 tot 37°C styg.

Mense word herinner om water te drink en uit die son te bly wanneer moontlik. Die gevaar van hitte-uitputting bestaan as gevolg van die warm weer.

Bronne: Saws

Lees ook: Donderstorms en reën vir KZN voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief