Die Powerball-boerpot vir Vrydag (4 April) staan tans op R100 miljoen. Dit volg na niemand vir weke die boerpot gewen het nie.
Lees ook: Powerball uitslae vir 1 April 2025
Die PowerballPlus-boerpot staan op R5 miljoen.
Om die boerpot te wen, moet spelers al vyf nommers en die bonusnommer reg kies.
Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.
Bronne: National Lottery
Lees ook: Powerball uitslae vir 1 April 2025
Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].





