Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die grootste deel van die land vir vandag. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir die Noord-Kaap uitgereik.
‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind is vir die Wes-Kaap uitgereik.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook reën en koue weer tot Woensdag voorspel.
Bronne: SAWD
Lees ook: Daily lotto uitslae vir 20 April 2025





