Leeu genadedood toegedien, nog een gevang

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

MPUMALANGA. – ‘n Leeu is Sondagoggend van kant gemaak nadat leeus uit ‘n park ontsnap het en een enkele dae gelede suksesvol gevang is.

Mpumalanga Toerisme- en Parkeraad sê in ‘n verklaring die dier is Sondagoggend om 05:00 uitgesit nadat daar ongeveer ‘n week lank gesukkel is om ‘n tweede leeu te vang.

‘n Helikopter en ‘n hommeltuig is gebruik om die leeu ook na die park te probeer terugjaag. Beeste van die gemeenskap waar die oorblywende leeu hom bevind het, het egter skade gelei. Die digtheid van die bosse het ook die poging bemoeilik en die leeu is eerder van kant gemaak.

Lees beide die verklarings hier onder:

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief