Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir dele van die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, KZN, Mpumalanga, Gauteng, Vrystaat en Noord-Wes voorspel.
Lees ook: Polisie fokus soektog op VW Polo na liggame van polisiekonstabels gevind is
Donderstorms en erge wind sal langs die kus voorkom. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir dele van Gauteng, Noord-Wes en Mpumalanga.
Motoriste word aangemoedig om die weer dop te hou vir enige verandering en om van laagliggende brûe weg te bly.
Bronne: SAWD
Lees ook: Polisie fokus soektog op VW Polo na liggame van polisiekonstabels gevind is





