CENTURION. – Die SAPD het bevestig die voertuig wat deur duikers in die Hennopsrivier gevind is, is dié waarin die drie oorlede polisiekonstabels gereis het.
Die voor- en agtermodderskerm van die voertuig is gisteraand gevind.
Lees ook: Dele van voertuig gekry, moontlik VW Polo van konstabels
Die voertuig se VIN-nommer het bevestig dit is die VW Polo waarin die drie konstabels gereis het toe hulle verdwyn het.
*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.
Bronne: SAPD
Lees ook: Dele van voertuig gekry, moontlik VW Polo van konstabels





