Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van brandstof in Junie.
Lees ook: Brandstofprys daal moontlik verder in Junie
’n Moontlike daling van 30 sent per liter is vir 93-oktaan petrol sowel as 95-oktaan petrol voorspel.
Die prys van diesel kan daal met tussen 60 en 61 sent per liter.
Dit is moontlik dat die brandstofprys weens die onsekerheid oor stygende oliepryse kan veroorsaak dat die prys verander voor dit amptelik aangepas word teen middernag 3 Junie.
Bronne: IOL, The South African, Swisher Post





