Hardloper in Kaap sterf toe boom tydens wedloop op haar val

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

WES-KAAP. – ’n Deelnemer aan die 2025 Slaweroete Uitdaag-wedloop is Sondag dood nadat ‘n boom naby die Tuine in Kaapstad op haar geval het.

Volgens ‘n mediaverklaring van die organiseerders van die kompetisie is die hardloper deur nooddienste na die hospitaal geneem, waar sy aan haar beserings beswyk het.

Die voorval is as ‘n tragiese en onvoorsiene ongeluk beskryf. Geen verdere besonderhede is bekend gemaak nie. Lees die volledige verklaring hier onder:

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief