OOSTENRYK. – Verskeie mense is dood in ’n skoolskietery by die BORG Dreierschützengasse hoërskool in Graz, die tweede grootste stad in dié land.
Lees ook: Man in hegtenis nadat hy glo aborsie-dwelm in meisie se drankie sit
Dit is tans onbekend hoeveel mense oorlede en hoeveel beseer is.
Volgens die BBC het die skieter homself in ‘n skoolbadkamer om die lewe gebring. Die polisie is nog op die toneel.
Bronne: BBC, CBC, The Independent
Lees ook: Man in hegtenis nadat hy glo aborsie-dwelm in meisie se drankie sit





