Brekende Nuus
Afrikaans

Eskom waarsku oor kragonderbrekings in KZN weens slegte weer

Eskom waarsku oor kragonderbrekings in KZN weens slegte weer

fotokrediet: Canva
Eskom waarsku oor kragonderbrekings in KZN weens slegte weer fotokrediet: Canva

Eskom in KwaZulu-Natal het gewaarsku dat verskeie kragonderbrekings in die provinsie weens swaar reën, sneeu en erge wind kan voorkom.

Lees ook: Oranje vlak 9-waarskuwing uitgereik oor reën

Gebiede wat tans sonder krag is, sluit in: Empangeni, Melmoth, Inkosi, Mtubatuba, Ulundi, Hluhluwe, Jozini, Nongoma, Eshowe, Bergville, Ladismith, Ingagane, Paulpietersburg, Ixopo, Kokstad, Cedarville, Franklin, Umzimkhulu, Bulwer, Lamington, Harding, Ingeli, Paddock, Edendale en Riverdale.

Eskom het gesê tegnikusse is besig  te werk om die elektrisiteitstoevoer na die gebiede te herstel.

Bronne: Eskom

Lees ook: Oranje vlak 9-waarskuwing uitgereik oor reën