Man in hegtenis nadat hy glo aborsie-dwelm in meisie se drankie sit

Lees ook :

Man in hegtenis na hy glo aborsie dwelm in meisie se drankie sit fotokrediet: Canva

TEXAS, VSA. – ’n IT-werker by die tronkburo in Texas, Justin Anthony Banta, is verlede week in hegtenis geneem nadat hy glo verlede jaar ’n aborsie-dwelm in sy swanger meisie se drankie gesit het.

Lees ook: Breindood vrou word lewend gehou oor anti-aborsiewet

Hy het glo aangebied om die koste van ’n aborsie te dek, maar sy wou die baba hou. Hulle het by ’n koffiewinkel ontmoet en sy moes kort daarna hospitaal toe gaan omdat sy begin bloei het. Sy het ’n paar dae later die baba verloor.

Banta word aangekla van moord en dat hy bewyse afgehaal het wat op sy selfoon was. As hy skuldig bevind word, kan hy die doodstraf ontvang.

Bronne: BBC, The Independent, CBS News

Lees ook: Breindood vrou word lewend gehou oor anti-aborsiewet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief