Die kouefront wat Woensdag begin het, duur steeds voort met verskeie waarskuwings vir vandag uitgereik.
Lees ook: Kouefront lei tot verskeie weerwaarskuwings tot Vrydag in Oos-Kaap
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën is vir dele van die Wes-Kaap uitgereik. ’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind en deinings is vir KwaZulu-Natal uitgereik, asook ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind en deinings vir die Oos-Kaap.
Sneeu is vir die hoogliggende gebiede in die Kaapse provinsies voorspel.
Bronne: SAWD
Lees ook: Kouefront lei tot verskeie weerwaarskuwings tot Vrydag in Oos-Kaap





