Drie mans in Mfuleni doodgeskiet

Lees ook :

Drie mans in Mfuleni doodgeskiet fotokrediet: Canva

MFULENI. – Drie mans, onderskeidelik 21, 31 en 40 jaar oud, is in ’n shack in die Covid- informele nedersetting in Mfuleni doodgeskiet.

Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir swaar reën in Wes-Kaap

Die slagoffers se liggame is Saterdag gekry nadat hulle Vrydagaand doodgeskiet is. Getuies het gesê hulle het skote gehoor, maar het geen onmiddellike aksie geneem nie, weens die slegte weersomstandighede.

Die motief vir die skietery is onbekend en die polisie is besig om die moorde te ondersoek. Geen verdagtes is al in hegtenis geneem nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir swaar reën in Wes-Kaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief