51 mense, insluitend 15 kinders, dood ná Texas-oorstromings

Lees ook :

51 mense, insluitend 15 kinders, dood ná Texas-oorstromings fotokrediet: X

TEXAS, VSA. – Reddingspogings duur voort nadat 51 mense, insluitend 15 kinders, reeds in oorstromings in Texas omgekom het.

Lees ook: 24 mense dood en sowat 20 kinders vermis ná oorstromings in Texas

Nog 27 kinders onder 12 jaar oud word vermis ná oorstromings by die Christelike kamp, Camp Mystic.

Texas se goewerneur, Greg Abbott, het gesê hy het ’n rampverklaring geteken om die soektog na die vermistes te help. Hy het gesê owerhede sal soek “totdat elke persoon wat vermis is, gekry word en ons sal stop wanneer die werk verby is”.

Die oorstromings het gevolg ná swaar reën Texas getref het. Nog reën word voorspel.

Bronne: BBC, NBC News, DW – South Africa

Lees ook: 24 mense dood en sowat 20 kinders vermis ná oorstromings in Texas

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief