Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 4-waarskuwing vir swaar reën en moontlike oorstromings vir die Wes-Kaap uitgereik.
Lees ook: Waarskuwings vir sneeu en reën vir vandag uitgereik
’n Geel vlak 2-waarskuwing is vir hewige sneeu vir Jamestown, Burgersdorp, Tarkastad, Barkly-Oos, Elliot en Maclear uitgereik.
Die Wes-Kaap en Oos-Kaap is ook teen ontstuimige deinings gewaarsku.
Bronne: SAWD
Lees ook: Waarskuwings vir sneeu en reën vir vandag uitgereik





