Fondsinsameling vir Anneke Rossouw

Lees ook :

Anneke Rossouw maak kerrie-en-rys vir Vrydag om fondse in te samel vir haar kanker-behandeling.

Net R30

Plaas jou bestelling teen 27 Februarie. ’n Bakkie gaan jou net R30 uit die sak jaag en R10 vir aflewering. Indien jy 10 of meer bakkies bestel is aflewering gratis.

Kontak

Om jou bestelling te plaas, kontak Anneke Rossouw by 076 157 9098.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief