KYK: Volle maansverduistering hierdie Sondag

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

SUID-AFRIKA. – ’n Volle maansverduistering sal Sondag die hemelruim versier wanneer die maan bloedrooi sal verkleur. Sterrekykers regoor die wêreld maak gereed om die verskynsel dop te hou.

Vir Suid-Afrika ssal gedeeltelike verduistering om 18:27 begin. Die totale verduistering sal om 19:30 begin, waarna die hoogtepunt om 20:11 sal wees en die verduistering om 21:57 sal eindig.

Fox Weather moedig sterrekykers aan om nie hierdie seldsame en historiese verskynsel mis te loop nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief