Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën vir vandag in sekere dele van die land voorspel.
Lees ook: Gasa-gesondheidsministerie sê 72 Palestye dood in 24 uur
Reën met moontlike donderstorms is voorspel vir dele van die Noord-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga.
Geen waarskuwing is uitgereik nie, maar mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Gasa-gesondheidsministerie sê 72 Palestye dood in 24 uur





