Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir vandag uitgereik.

Lees ook: Charlie Kirk-moordverdagte ‘werk nie saam met owerhede’ sê goewerneur

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind en gevaarlike deinings is vir die Wes-Kaap en Oos-Kaap uitgereik. ‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind geld vir dele van die Noord-Kaap.

Mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Charlie Kirk-moordverdagte ‘werk nie saam met owerhede’ sê goewerneur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief