Met die klas van 2025 wat tans met hulle matriekeksamen besig is, het van die jongste skoolleerlinge vir hulle presies vertel hoe daar nou eintlik eksamen geskryf moet word.
Hugo Jacobs van Laerskool Mooirvier en nog ‘n gr.1’tjie van Laerskool Brits het met spitsvondigheid raad gegee, wat nie geïgnoreer kan word nie.






One Response
https://farmaciabesurica.shop/# top farmacia online