Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Noord-Kaap voorspel.
Lees ook: Waarskuwing oor naweek se weer uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku die oostelike dele van die Namakwa-distrik kan warm, ongemaklike weer te wagte wees.Temperature kan tot die hoë 30’s en lae 40’s styg.
Mense word oor hipertermie en sonsteek gewaarsku.
Bronne: SAWD
Lees ook: Waarskuwing oor naweek se weer uitgereik





