Dieselprys daal moontlik in Januarie, terwyl petrolprys styg

Lees ook :

Dieselprys daal moontlik in Januarie terwyl petrolprys moontlik styg fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die prys van diesel in Januarie terwyl die prys van petrol moontlik gaan styg.

Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 4 sent per liter styg en die prys van 95-oktaan petrol moontlik met 2 sent per liter.

Die prys van 0.05%-diesel kan met 70 sent per liter daal, terwyl die prys van 0.005%-diesel met 73 sent per liter kan daal.

Die prys sal die eerste Woensdag van die nuwe maand amptelik aangepas word.

Bronne: Top Auto, Swisher Post, The South African

Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief