Brekende Nuus
Afrikaans

WGO sê A-pokke steeds ’n gevaar

WGO sê A-pokke steeds ’n gevaar

fotokrediet: Canva
WGO sê A-pokke steeds ’n gevaar fotokrediet: Canva

Die uitbreking van A-pokke is steeds ’n openbare gesondheidskrisis, sê die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), dr. Tedros Ghebreyesus.

Lees ook: Marokko bevestig eerste geval van a-pokke

Die WGO gaan ’n nuwe stel tydelike voorstelle maak om die huidige uitbreking te beheer en om die verdere oordrag van dié siekte te probeer voorkom.

’n Noodtoestand is verlede jaar in Augustus verklaar ná ’n nuwe variant van A-pokke die Republiek die Kongo getref en na Rwanda, Uganda, Tanzanië en Burundi versprei het.

Bronne: DevDiscourse, NDTV, AfricaNews

Lees ook: Marokko bevestig eerste geval van a-pokke