Lees ook: Twee dood aan a-pokke in Kameroen
MAROKKO. – Die gesondheidsministerie in Marokko het hulle eerste geval van a-pokke bevestig. ‘n Man in Marrakesj het positief vir die virussiekte getoets en ontvang behandeling.
Gesondheidsowerhede monitor nou noukeurig alle persone wat met die besmette man in kontak was, hoewel niemand tot dusver simptome getoon het nie.
A-pokke is ’n virussiekte wat versprei deur noue kontak met besmette persone of deur aanraking van items wat met die virus in kontak was.
Bronne: BBC, The Globe and Mail, The Express Tribune
Lees ook: Twee dood aan a-pokke in Kameroen