Brekende Nuus

Kompetisietyd!

Kompetisietyd!
Kompetisietyd!

Dis tyd om jou veertjies te skud, want ons gee ’n GRATIS eksemplaar van Wilde vere deur Hendie Grobbelaar weg! 

Hoe om in te skryf:

1. Deel die plasing

2. Tag drie van jou vriende

3. Maak seker jy gaan volg LAPA Uitgewers vir meer!

Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2025. B’s & V’s geld.

#Wen #Kompetisie #WildeVere #HendieGrobbelaar

*ADVERTENSIE

Lees ook: Sluit weer aan by Nicci de Wee om die keer een van haar eie spanlede op te spoor in Knal deur Bettina Wyngaard