Brekende Nuus

Droom saam met Pop wanneer jy Wilde Vere lees

Droom saam met Pop wanneer jy Wilde Vere lees
Droom saam met Pop wanneer jy Wilde Vere lees

Aan die vooraand van haar 50ste is Pop moeg, moedeloos en vasgevang tussen ’n dobbelverslaafde man, ’n niksnut-seun, ’n verarmde kleinhoewe en ’n klomp hoenders. Wanneer Bali roep, volg Pop haar hart en begin weer droom – vir haarself!

Deernis. Humor. Liefde. Avontuur. Hierdie boek gee jou alles én iets ekstra om oor na te dink: https://loom.ly/8ZhKzDs

#WildeVere #HendieGrobbelaar #Vrouefiksie #Humor #Deernis #Avontuur

*ADVERTENSIE

Lees ook: Wie is Hendie Grobbelaar en hoekom praat almal oor Wilde vere?