Brekende Nuus

Het jy geweet daar is ‘n nuwe boek van Leon van Nierop beskikbaar?

Het jy geweet daar is 'n nuwe boek van Leon van Nierop beskikbaar?
Het jy geweet daar is 'n nuwe boek van Leon van Nierop beskikbaar?

Ontsnap met Leon van Nierop se nuutste knuskrimi, die Volmaakte Moord. In die Volmaakte Moord probeer forensiese pataloog, Madelein Blignaut ontsnap van haar probleme met ‘n reis op die luukse passasierskip, die Leonarda. Haar ontvlugting word ontwrig deur ‘n moord. Lees meer hier: Die Volmaakte Moord by van Nierop, Leon | Penguin Random House South Africa

#Crime #Thriller #Adventure #Penguin #LeonvanNierop

*ADVERTENSIE

Lees ook: Sit jou speurhoedjie op en lees die Volmaakte Moord deur Leon van Nierop