Brekende Nuus
Afrikaans

Dodetal styg tot 54 ná skool in Indonesië ineenstort, 13 nog vermis

Dodetal styg tot 54 ná skool in Indonesië ineenstort, 13 nog vermis
fotokrediet: X
Dodetal styg tot 54 ná skool in Indonesië ineenstort, 13 nog vermis fotokrediet: X

INDONESIЁ. – Die dodetal het tot 54 gestyg ná ‘n skool in Indonesië verlede week ineengestort het. Altesaam 13 persone word nog vermis.

Lees ook: 59 steeds vermis dae nadat skool in Indonesië ineenstort

Honderde leerlinge, meestal tienerseuns, was by die Al Khoziny Islamic skool vir gebed toe die skool verlede Maandag ineengestort het. Die oorsaak van die ineenstorting word ondersoek, maar volgens sommige owerhede het dit ineengestort as gevolg van bouwerk op ‘n onstabiele fondasie.

Volgens reddingswerkers behoort hulle vandag die soektog na die 13 vermistes te voltooi.

Bronne: BBC, DW, EWN

Lees ook: 59 steeds vermis dae nadat skool in Indonesië ineenstort