Brekende Nuus
Afrikaans

Bekende aktrise Diane Keaton (79) oorlede

fotokrediet: X
fotokrediet: X

KALIFORNIË. – Bekende aktrise Diane Keaton (79) is oorlede.

Lees ook: Andy se pa van ‘The Breakfast Club’ oorlede

‘n Famiewoordvoerder het aan People bevestig die aktrise, bekend vir haar rolle in First Wives Club en Godfather, is oorlede.

Haar familie het vir privaatheid gevra in hulle tyd van rou.

Nog geen verdere inligting is vrygestel nie.

Bronne: Daily Mail, PEOPLE, USA Today

Lees ook: Andy se pa van ‘The Breakfast Club’ oorlede