Andy se pa van ‘The Breakfast Club’ oorlede

Lees ook :

Andy se pa van 'The Breakfast Club' oorlede fotokrediet: X

CHICAGO, VSA. – Die bekende akteur Ron Dean (87) is Sondag in ‘n hospitaal in Chicago, VSA, oorlede.

Lees ook: Skrywer Jilly Cooper (88) oorlede

Sy lewensmaat, Maggie Neff, het Woensdag Dean se dood bevestig. Die oorsaak van sy dood is nog onbekend, maar Neff het gesê hy het lank teen ‘n siekte baklei.

Dean was bekend vir sy rolle in onder andere Risky Business, Risky Business, The Fugitive, The Client en The Breakfast Club. Hy het gereeld die rol van polisiebeampte in sy lang loopbaan vertolk. Een van sy eerste rolle was as ‘n speurder in Risky Business in 1983.

Bronne: New York Post, Metro, Express

Lees ook: Skrywer Jilly Cooper (88) oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief