Brekende Nuus
Afrikaans

Meer as 50 mense beseer ná ontploffing by moskee in skoolkompleks

Meer as 50 mense beseer ná ontploffing by moskee in skoolkompleks

fotokrediet: X
Meer as 50 mense beseer ná ontploffing by moskee in skoolkompleks fotokrediet: X

JAKARTA. – Meer as 50 mense is gister beseer ná ‘n ontploffing by ‘n moskee in ‘n skoolkompleks tydens Vrydag-gebede.

Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik

Meestal hoërskoolleerlinge is in die ontploffing beseer. Sommige het ernstige brandwonde opgedoen. Die verdagte, ‘n 17-jarige leerling, is ook in die ontploffing beseer.

‘n Ondersoek is aan die gang om uit te vind hoe die aanval uitgevoer is.

Bronne: BBC, NDTV, The Straits Times

Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik