Brekende Nuus
Afrikaans

Japan deur nóg ‘n aardbewing getref

Japan deur nóg 'n aardbewing getref

fotokrediet: Canva
Japan deur nóg 'n aardbewing getref fotokrediet: Canva

JAPAN. – ‘n Aardbewing wat 6.7 op die Richterskaal gemeet het, het Japan vanoggene naby die Aomori-prefektuur getref.

Lees ook: Verskeie mense beseer ná 7.5-aardbewing in Japan

Die aardbewing het in dieselfde streek getref as Maandag se aardbewing 7.5, waarin 34 mense beseer is.

‘n Tsoenami-waarskuwing is uitgereik, maar is later teruggetrek. ‘n Waarskuwing vir inwoners om versigtig te wees, geld steeds.

Dit is onduidelik hoeveel skade en beserings daar in vandag se aardbewing was. Owerhede het gewaarsku oor moontlike naskokke.

Bronne: BBC, NBC News, Japan Today

Lees ook: Verskeie mense beseer ná 7.5-aardbewing in Japan