Brekende Nuus
Afrikaans

Massiewe sinkgat val by kanaal in

Massiewe sinkgat maak by kanaal oop

fotokrediet: Facebook
Massiewe sinkgat maak by kanaal oop fotokrediet: Facebook

VK. – ‘n Massiewe sinkgat van 50 m x 50 m het by ‘n kanaal in Whitchurch, North Shropshire ingeval toe ‘n wal meegegee en massas water losgelaat het.

Drie bote het reeds in die gat vasgeval, maar niemand is beseer nie en nooddienste is daar om mense te help.

Bron: Facebook

Lees ook: Items uit Epstein-dokumente gehaal, weer gedeel