Brekende Nuus
Afrikaans

Beurtkrag – fase 2 tot môre ingestel

Fase 3-beurtkrag sou oorspronklik ingestel gewees het tot Donderdag, maar beter opwekkingskapasiteit het dit na fase 2 verander.

Beurtkrag fase 2 ingestel tot môre

fotokrediet: Canva
Beurtkrag fase 2 ingestel tot môre fotokrediet: Canva

Lees ook: Stormwaarskuwing vir verskeie provinsies uitgereik

Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal tot môremiddag 16:00 voortduur. Daar sal môre weer ’n aankondiging wees oor die beurtkragskedule vir die res van die week.

Fase 3-beurtkrag sou oorspronklik ingestel gewees het tot Donderdag, maar beter opwekkingskapasiteit het dit na fase 2 verander.

Bronne: SA People, BusinessTech, The Citizen

Lees ook: Stormwaarskuwing vir verskeie provinsies uitgereik